van A tot Z
25%
50%
75%
Rona vd Merwehas raised
R2,600
of R2,600 target
of target raised
Fundraising ended on
15 May 2010
Give
This project is closed for donations.
Spread the word and share this project
My Story
Ek gaan vriende nooi om ten minste een letter te kies van die 26 letters in die alfabet, daarna een woord in afrikaans met daardie letter te kies, eenhonderd rand of euros of US$ daarvoor te betaal met 'n skenking aan die WAT[Woordeboek van die Afrikaanse Taal] totdat "MY" alfabet vol is [dws 26 woorde]. Dit sal darem lekker wees as 'n paar duisend mense wat lief is vir afrikaans ook hulle eie alfabet van 26 woorde op 'n soorgelyke basis wil begin. Ek gaan elke dag vir die volgende 2 weke 'n afrikaanse gedig of stukkie prosa lees en almal op my adreslys inlig watter gedig of prosa ek gelees het en hulle uitnooi om ook daardie gedig of prosa te lees dat hulle kan sien hoe mooi ons taal is. Die WAT help dat ons skrywers en digters en dood gewones hulle diepste van hartseer en blydskap kan oordra in hul moedertaal tot groot vreugde van lesers vir geslagte lank. Kies jou woord en ondersteun die WAT. Begin sommer ook jou eie alfabet!!

Benefiting Charities

Woordeboek van die Afrikaanse Taal

Woordeboek van die Afrikaanse Taal

Learn more
Rona vd Merwe
By Rona vd Merwe
Benefiting
Woordeboek van die Afrikaanse Taal
Give
This project is closed for donations.