Hello to all my friends, colleagues and SU almuni! I need your support. I’m taking part in London to Brighton Cycle Ride 2019 to raise money for academically gifted but financially disadvantaged students the opportunity to pursue academic success at Maties. Please consider supporting me in this project and if you're in the area, why not join our team of fundraising riders?
Dagsê aan alle vriende, kollegas en SU alumni! Ek benodig jul ondersteuning. Ek gaan deelneem aan die Londen na Brighton fietsrit 2019 ten einde akademies begaafde dog finansieel benadeelde studente die geleentheid te bied om akademiese sukses by Maties te behaal. Oorweeg asb. om my projek finansieël te ondersteun, en as jy in die omgewing is, hoekom sluit jy nie by ons span van fietsryende fondsinsamelaars nie?