Featured campaign

  1. Ekerk se primêre bediening is op die Internet. Ons het tans twee webblaaie wat onderskeidelik Afrikaans- en Engels-sprekende lesers bedien: www.ekerk.co.za en www.echurch.co.za.Die idee is dat Stephan Joubert saam met 'n hele span ander wyses byna daagliks artikels plaas op die web wat mense help en aanmoedig in hulle wandel met Jesus.Daar is ook twee weeklikse eposse, en drie maandelikse nuusbriewe wat intekenaars bedien.

    religion

    R424,709 raised
    0 Activist projects
    51 Donors

Other campaigns

  1. Bou-'n-Huis-Projek
    Ekerk se droom is om maandeliks vir iemand 'n beter blyplek te bied. Soos daar fondse beskikbaar is, bou ons stewige shacks in van die 'townships' naby aan Pretoria...Ons sal jou bydrae ...
    View campaign
  2. Ekerk Ondersteuningsnetwerk
    Soos wat jy dalk weet, is ekerk nie net 'n virtuele geloofsgemeenskap nie. Ons wil graag nood op grondvlak aanspreek. Vanjaar is ekerk betrokke op verskillende maniere by 'n kinderhuis, ...
    View campaign