
Die Diensjaarspanne besoek skole, organiseer kampe en uitreike en bou verhoudings met kinders en jongmense. Hulle wil jongmense op hulle geloofspad begelei. Hulle het jou ondersteuning baie nodig om hulle op die pad te hou.
Lees meer oor die VCSV Diensjaarprojek
The Service Year Team visits schools, organise camps and outreaches and build relationships with young people. Their aim is to guide young people in their faith. They need support to keep them on the road.
Read more about UCSA's Service Year Project