Missions  Services & Outreaches

. Die VCSV stuur jaarliks 25 spanne na verskillende vakansie-oorde regoor Suid-Afrika en Namibië met die doel om mense van alle ouderdomme op ‘n relevante, eietydse wyse met die kragtige evangelie van Jesus Christus te bedien. Programme sluit in strandaktiwiteite, poppekas, koffiekroeg, sport, Bybelstudie, gaskunstenaars, ander speletjies en kompetisies. Deur die programme hoop ons om jeugontwikkeling en leierskap te bevorder vir die nuwe generasie.

UCSA send 25 teams annually to holiday resorts in South Africa and Namibia. The goal is to minister to people of all ages in a revelant, modern manner about the gospel of Jesus Christ. These programmes includes, beach activities, puppetry, coffee bars, guest artist appearances and others and competitions. Through these programmes we want support development and leadership withiin our youth.

religion

Donations

  1. Anonymous donation

    28 September

    R1,000
  2. Anonymous donation

    28 September

    R600
  3. Anonymous donation

    31 August

    R1,000
156 Donations