Noordelike Gebied | Northern Area

Die voltydse personeel in die Noordelike Gebied besoek skole, organiseer kampe en uitreike, doen leierskapsopleiding en bou verhoudings met kinders en jongmense. Hulle wil jongmense op hulle geloofspad begelei. Hulle het jou ondersteuning baie nodig om hulle op die pad te hou.


The fulltime staff in the Northern Area visits schools, organise camps and outreaches, train leaders and build relationships with young people. Their aim is to guide young people in their faith. They need support to keep them on the road.

religion

Donations

  1. Anonymous donation

    1 December

    R100
  2. Anonymous donation

    30 November

    R300
  3. Anonymous donation

    30 November

    R100
50,348 Donations