
Die voltydse en deeltydse personeel in die KwaZulu-Natal besoek skole, organiseer kampe en uitreike, doen leierskapsopleiding en bou verhoudings met kinders en jongmense. Hulle wil jongmense op hulle geloofspad begelei. Hulle het jou ondersteuning baie nodig om hulle op die pad te hou.
Lees meer oor die werk van die VCSV in KwaZulu-Natal
The fulltime and part time staff in the KwaZulu-Natal visits schools, organise camps and outreaches, train leaders and build relationships with young people. Their aim is to guide young people in their faith. They need support to keep them on the road.
Read more about UCSA's work in KwaZulu-Natal