Noord-Kaap provinsie | Northern Cape province

Die voltydse personeel in die Noord-Kaap besoek skole, organiseer kampe en uitreike, doen leierskapsopleiding en bou verhoudings met kinders en jongmense. Hulle wil jongmense op hulle geloofspad begelei. Hulle het jou ondersteuning baie nodig om hulle op die pad te hou.

Lees meer oor die VCSV se werk in die Noord-Kaap

The fulltime staff in the Northen Cape visits schools, organise camps and outreaches, train leaders and build relationships with young people. Their aim is to guide young people in their faith. They need support to keep them on the road.

Read more about UCSA's work in the Northern Cape

religion

Donations

  1. Anonymous donation

    29 November

    R200
  2. Anonymous donation

    29 November

    R30
  3. Anonymous donation

    29 November

    R100
7,046 Donations