Oos-Kaap provinsie | Eastern Cape province

Die voltydse personeel in die Oos-Kaap besoek skole, organiseer kampe en uitreike, doen leierskapsopleiding en bou verhoudings met kinders en jongmense. Hulle wil jongmense op hulle geloofspad begelei. Hulle het jou ondersteuning baie nodig om hulle op die pad te hou.

Lees meer oor die werk van die VCSV in die Oos-Kaap

The fulltime staff in the Eastern Cape visits schools, organise camps and outreaches, train leaders and build relationships with young people. Their aim is to guide young people in their faith. They need support to keep them on the road.

Read more about UCSA's work in the Eastern Cape

religion

Donations

  1. Anonymous donation

    18 May

    R50
  2. Anonymous donation

    28 April

    R50
  3. Anonymous donation

    28 April

    R253
17,150 Donations