Wes-Kaap provinsie | Western Cape province

Die voltydse personeel in die Wes-Kaap besoek skole, organiseer kampe en uitreike, doen leierskapsopleiding en bou verhoudings met kinders en jongmense. Hulle wil jongmense op hulle geloofspad begelei. Hulle het jou ondersteuning baie nodig om hulle op die pad te hou.

Lees meer oor die VCSV se werk in die Wes-Kaap

The fulltime staff in the Western Cape visits schools, organise camps and outreaches, train leaders and build relationships with young people. Their aim is to guide young people in their faith. They need support to keep them on the road.

Read more about UCSA's work in the Western Cape

religion

Donations

  1. Anonymous donation

    2 Days ago

    R100
  2. Anonymous donation

    30 November

    R25
  3. Anonymous donation

    30 November

    R50
22,661 Donations