Borg 'n woord

BORG ’n WOORD!

"Slegs met woorde maak die lewe sin: Jy kan my woord neem daarvoor. Neem
eienaarskap van jou taal en Borg 'n Woord."
HemelBesem.

Borg 'n Woord teen R100 per woord
of
Koop 'n woord teen R5 000, dan behoort daardie woord net aan jou.

  • Jy ontvang 'n sertifikaat met jou naam en die woord of woorde wat jy borg
  • Een deelnemer kan R25 000 wen in 'n prystrekking geborg deur Sanlam
  • Hoe meer woorde jy borg, hoe groter is jou wenkans
  • Jy kry gratis toegang tot die Aanlyn WAT vir ses maande as jy 'n woord borg of vyf jaar as jy 'n woord koop
  • Sluiting: 15 Mrt. 2018
  • Prystrekking: 23 Mrt. 2018

Onthou:

  • Spesifiseer jou woord of woorde
  • Spesifiseer aan wie die sertifikaat uitgemaak moet word
  • Jy kan hierdie dinge spesifiseer deur "Skryf iets kort ter ondersteuning" te kies en 'n blokkie sal verskyn waarin jy kan skryf

Klik HIER om via GivenGain se webblad per kredietkaart te betaal of 'n direkte inbetaling te maak.

Klik HIER vir meer inligting oor Borg 'n Woord.

arts, culture, humanities

Donations

  1. Charlene Lackay

    10 June

    R100
  2. Reinee Terreblanche-Brand

    4 June

    R100
  3. Anonymous donation

    1 June

    R100
2,295 Donations