1. Edwin Müller 11 November 2010

    Die NG Kerk frustreer my geheel en al met sy nonsens. Is dit moontlik dat ek by Ruimsig Gemeente kan aansluit al woon ek in Sasolburg. Ek sal bly wees as julle my kan laat weet. My kontakbesonderhede is Edwin Müller, Billinghamstraat 25, Sasolburg 1947. Tel. 016 976-8933, Sel 076 905 1566, E-pos: edwinmuller7@gmail.com

    Dan is ek ook op soek na losies en werk in die Roodepoort/Johannesburg omgewing. Bodewerk, Verpakking, Liasseerwerk, Naslaanwerk, enige iets behalwe om met finansies te werk en om 'n voertuig te bestuur. Ek sal my deel van die petrolgeld bydra as ek van 'n saamrygeleentheid afhanklik is werk toe en terug huistoe. Ek het my Matriek in 2008 deur die Vrystaatse Onderwys Departement verwerf. My CV is ook op aanvraag beskikbaar. Stuur net vir my 'n e-pos adres waarheen ek dit kan stuur sodat dit onder die mense versprei kan word en hulle dit weer onder hulle vriende, kennisse en families kan versprei sodat almal vir my kan help kyk vir werk en losies. Ek kan gekontak wor by die kontakbesonderhede wat ek in die begin van my boodskap aangegee het. Groete Edwin Müller, Sasolburg

Donations

  1. Anonymous donation

    1 Day ago

    R1,200
  2. Anonymous donation

    7 September

    R200
  3. Jan Smit

    31 August

    R9,500
855 Donations