Veiligheidsfonds
R 37,190
Raised in South African rand
Image for Veiligheidsfonds
AfriForum NPC

Hierdie fonds stel ons in staat om ons gemeenskappe te beveilig. Geld word aangewend om bystand te lewer aan ons 168+ buurtwagte deur die aankoop van verkeerskegels, kolligte, patrollieligte, handradio’s , pepersproei, glimbaadjies, asook die oprigting van herlaaiertorings (radiotorings).

AfriForum NPC
58 Union Ave & D.F. Malan Ave
Kloofsig
Pretoria
0157
South Africa
Telephone: 0861020030
Registration #: 2005 042861 08
Our Champions
Support our incredible champions. Swipe to see more.