Volwasse Menswees is 'n Christelike nie-winsgerigte organisasie wat deur donasies befonds word. Donasies stel Volwasse Menswees in staat om onder a... see more.
Benna en Susan Cloete lei hierdie bediening vanuit Sandbaai (Hermanus) waar Volwasse Menswees se bedieningshuis gelee is.
Donasies vir die projek sal baie verwelkom word.