Featured campaign

  1. BORG ’n WOORD! Woorde is kosbaar. Borg of koop 'n woord wat vir jou van besondere waarde is en help so om die toekoms van ons lieflike taal te verseker. Laat die woord jou lei! Laurika Rauch. Borg 'n Woord teen R100 per woord of Koop 'n woord teen R5 000, dan behoort daardie woord net aan jou. Jy ontvang 'n sertifikaat met jou naam en woord.Jy kan R25 000 wen in die Sanlam-prystrekking.Hoe meer woorde jy borg of koop, hoe groter...

    arts, culture, humanities

    R791,138 raised
    4 Fundraiser projects
    1798 Donors