Featured campaign

  1. Om jongmense se lewens te verander is een van ons grootste roepings. Jou donasie maak dit vir ons moontlik om God se droom vir ons jongmense waarheid te maak. Ons kan dit nie alleen aanpak nie. Ons wil graag hande vat met donateurs wat geroep voel om God se Koninkryk ook onder ons jongmense te laat kom. Graag nooi ons jou ... wees deel van die oplossing vir ons land se jongmense. Ons het jou bydrae nodig. Dit bly ons almal se bedieni...

    religion

    R1,100 raised
    2 Activist projects
    2 Donors

Other campaigns

  1. Nasionale Kamp / National Camp
    Focus is to reach 500-800 young people with the Gospel and teach them how to reach out to their communities.
    View campaign
  2. Diensjaar vir Christus | Service year for Christ
    The Service Year Team visits schools, organise camps and outreaches and build relationships with young people
    View campaign
  3. Missions Services & Outreaches
    Die VCSV stuur jaarlikse 25 spanne na verskillende vakansie-oorde vir bediening. UCSA send 25 teams annually to minister at holiday resorts.
    View campaign