Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument
The Taalmonument is situated in Paarl. see more.
Featured campaign
-
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument in die Paarl is 'n nie-winsgewende, semi-staatinstelling wat afhanklik is van eksterne befondsing vir die aanbied van opvoedkundige en navorsingsprojekte. Opvoedkundige projekte sluit in Borg-‘n-bus en Laat ons Lees! Duisende leerders besoek jaarliks die museum en monument. Dit kos slegs R5 per leerder om ‘n opvoedkundige uitstappie by die monument by te woon, maar baie skole kan nie busvervoer ...