Charity profile

Ruimsig Gemeente ’n Gemeente vir diegene wat opgegee het op tradisionele kerkdienste! Ruimsig Gemeente is ’n jong gemeente met gewone feilbare mense wat graag die gemeenskap wil dien so goed ons kan! Kom ontdek saam met ons hoe vervullend die Christelike lewenstyl werklik is! Dienste: 08:30 en 10:10 Sondae oggende Laerskool Muldersdrif H/V N14 en Hendrik Potgieter Ons sien uit daarna om jou te ontmoet!