Featured campaign

  1. Paarl Doenit is 'n roeping wat 'n NPO nummer moes kry. Kos, klere, geestelike en sosiale ondersteuning, veg bejaarde mishandeling, bedleêndes se benodigdhede, diere, opleiding van mans in houtwerk.Ons doel is definitief eerstens om God se woord te versprei deur doen, nie preek. Om ook menswaardigheid terug te kry by mense, wat dan drank en dwelmmisbruik verminder, mishandeling verminder ens., en 'n baie gesonder gemeenskap daar stel.

    community development

    R2,700 raised
    1 Fundraiser project
    7 Donors