Featured campaign

  1. Missie Japan se werk kan alleen voortgaan as soveel moontlik gemeentes en individue getrou help bydra – verkieslik elke maand. Debietorders is dalk die heel beste plan! Die goeie nuus is dat die Here nou al sedert 1974 die middele vir hierdie werk voorsien; en Hy bly getrou in Sy sorg. Alle fondse word administreer deur die Getuieniskantoor van die NG Kerk Vrystaat.

    religion

    R22,842 raised
    0 Fundraiser projects
    3 Donors