Featured campaign

  1. DIP 180 Dip 180 staan vir die volgende: “DiP” staan vir “Dit is Pret!” Ons wil sien dat Aktiviste pret moet hê terwyl hulle besig is om fondse te genereer vir Lewensverryking. Aktiviste gaan snaakse, komiese projekte vol pret aan pak en uitvoer. Aktiviste en hul donateurs gaan pret hê terwyl hulle met ’n baie ernstige saak besig is. 180 dui op die omkeer wat mense wat die voordeel van d...

    human services

    R26,082 raised
    8 Fundraiser projects
    43 Donors