Featured campaign

  1. 2016 kan ongetwyfeld ’n moderne waterskeidingsjaar in Afrikaans se roemryke geskiedenis word. Hoewel ’n paar Suid-Afrikaanse universiteite tot onlangs nog Afrikaans as voertaal gebruik het, het die een na die ander die afgelope ruk verengels. Universiteit Stellenbosch self het ’n beleid aanvaar wat Afrikaans en Afrikaanse studente as minderwaardig behandel sedert die verheffing van Engels tot die oorheersende doseer- en administratie...

    education, afrikaans, taal, opheffing, universiteitstellenbosch

    R139,932 raised
    0 Fundraiser projects
    97 Donors