AfriForum NPC
AfriForum is a civil rights organisation registered as a non-profit company, with the aim of protecting the rights of minorities. AfriForum works... see more.
Featured campaign
-
Die Solidariteit Beweging het 'n noodfonds in die lewe geroep om die maatskaplike nood wat as gevolg van die Covid-19-krisis gaan ontstaan, te verlig. Die fonds gaan deur die Solidariteit Helpende Hand bestuur word. Die noodfonds word onder meer ondersteun deur AfriForum, die vakbond Solidariteit, Solidariteit Helpende Hand en die FAK. Volgens Hannes Noëth, uitvoerende hoof van die Solidariteit Helpende Hand, volg 'n maatskaplike kri...