Mediakardoes

Posted 2 August 2009
Klik hier om ons persverklarings per e-pos te ontvang Huidige sake van belang: Logos

Klik op die logo's hier onder om 'n hoër resolusie logo af te laai sou u dit wou gebruik vir u publikasie. Neem asseblief kennis en respekteer die spesifikasies waarvolgens die logos toegepas moet word .

Foto-gallery

Hier onder is ons seleksie van 10 foto's wat u met vrymoedigheid kan gebruik in u publikasies. Klik op 'n foto om 'n hoër resolusie af te laai.  Indien u enige ander foto's soek, kontak ons gerus en ons sal met graagte probeer om u te help.

FW de Klerk en Nelson Mandela ontvang die Nobel Vredesprys in 1993. FW de Klerk (2009). foto deur Matthew Willman Philadelphia Vredesmedalje (4 Julie 1993): Pres FW de Klerk, Bill Clinton, Nelson Mandela
Pres de Klerk & Pres George Bush FW de Klerk & Nelson Mandela - eerste ontmoeting 1990 FW de Klerk Toespraak 2 Feb 1990
  Regering van Nasionale Eenheid 1994 Groote Schuur byeenkoms, 3 Mei 1990