ConsAlert:Kinderdag
Centre for Constitutional Rights > Posts & Publications
Op 21 November word Internasionale Kinderdag gevier. Dit is op hierdie dag wanneer die wêreld hande vat om die uniekheid van kinders te vier en erkenning te gee daaraan dat hulle die bevoordeeldes is van wat ons doen en ook die kurators is van die wêreld se toekoms. Dit is ook ‘n dag waarop hul unieke kwesbare posisie bevestig word en ook hul reg op spesiale beskerming. Lees meer...
Attached Files
| ConsAlert_Kinderdag1.pdf |
Comments
Published in: Centre for Constitutional Rights > Posts & Publications

