Ontmoet ons span
Personeel
Die Paneel van die Sentrum vir Grondwetlike Regte
Die Sentrum word bygestaan deur `n paneel van adviseurs wat bestaan uit regsgeleerders, senior advokate en regs- en politieke wetenskap deskundiges.
Die paneel
- gee die SGR raad oor sy doelwitte;
- stel die SGR in kennis oor enige kwessie wat `n bedreiging vir die grondwetlike regte en beginsels kan inhou en wat hanteer moet word deur die SGR.
- indentifiseer grondwetlike kenners om grondwetlike opinies op te stel, artikels te skryf of bystand te verleen met litigasie voor die Grondwetlike Hof.
Die paneel vergader ten minste twee keer per jaar – maar kommunikeer met die SGR wanneer dit ookal nodig is.
Adv Brian Spilg SC
Voorsitter van die Menseregte-kommissie van die Algemene Balieraad van Suid-Afrika
Lees meer hier...

Prof Francois Venter
Dekaan Fakulteit Regte, Potchefstroom Kampus, Noordwes-Universiteit
Lees meer hier...
Prof David Welsh
Voormalige professor in Politieke Wetenskap, Universiteit van Kaapstad
Lees meer hier...

Prof Marinus Wiechers
Voormalige rektor van UNISA en adviseur in die opstel van die Namibiese en Suid-Afrikaanse grondwet
Lees meer hier...









