Welkom by die Woordeboek van die Afrikaanse Taal!
ERKENNING EN VOORDELE AAN DONATEURS
Kom ons doen dit vir Afrikaans!
Die WAT is tans besig met die Borg 'n Woord-projek.
Klik hier om te skenk.
1 May 2011 - News by Woordeboek van die Afrikaanse Taal
Uit die Woordeboek van die Afrikaanse Taal: pierewaai ww., het gepierewaai. (dikw. t.o.v. manlike persone) Die tyd verwyl deur plesier op 'n enigsins hedonistiese manier na te jaag, o.a. deur te fuif...
12 April 2011 - News by Woordeboek van die Afrikaanse Taal
Mnr. Basil Soldatos van Pretoria is die wenner van die R20 000 Sanlambelegging wat op die spel was in Borg 'n Woord. Sy vader het as twaalfjarige uit Griekeland geëmigreer en sy kinders 'n Afrikaanse...
10 April 2011 - News by Woordeboek van die Afrikaanse Taal
roesbolling s.nw., roesbollings. (streektaal) 1 Deurmekaar toestand: Ek het met groot mismoed die tuin gadegeslaan: 'n paar skeefgesakte terrasse, akkers vol kikoejoegras ... 'n Regte roesbolling, het my ma...
3 April 2011 - News by Woordeboek van die Afrikaanse Taal
koekemakranka s.nw. Ook koekmakranka en koekoemakranka. Inheemse bolplant met welriekende, sappige, kolfvormige bessievrugte wat gedeeltelik ondergronds ontwikkel en waarvan aftreksels in die volksgeneeskunde...
13 February 2011 - News by Woordeboek van die Afrikaanse Taal
magol s.nw, magolle. (streektaal) Vraat: Moenie 'n magol wees nie; daar is twee koeksisters vir elkeen (Lindley). (Ook opgeteken in Riversdal). paskwil s.nw., paskwille. (verouderd) Geskrif, gew. i.d. vorm...
Woord van die week: dolliewarie
May 24, 2013
Woord van die week: vrek
May 17, 2013
Woord van die week: hokkie
May 10, 2013