ekerk

Ons aanlyn bediening

417,708.00 ZAR of 60,000.00 ZAR Project Target raised so far, with 0 Activists helping out*

Ekerk se primêre bediening is op die Internet. Ons het tans twee webblaaie wat onderskeidelik Afrikaans- en Engels-sprekende lesers bedien: www.ekerk.co.za en www.echurch.co.za.

Die idee is dat Stephan Joubert saam met 'n hele span ander wyses byna daagliks artikels plaas op die web wat mense help en aanmoedig in hulle wandel met Jesus.

Daar is ook twee weeklikse eposse, en drie maandelikse nuusbriewe wat intekenaars bedien.

19 January 2011 - Project Leader: Dries Cronje in Projects / In die virtuële wêreld...


* This project has received donations in currencies other than ZAR, so due to fluctuating exchange rates, the amounts shown here are estimates.