Take Action
Latest News
Woord van die week: dolliewarie
May 24, 2013
Woord van die week: vrek
May 17, 2013
Woord van die week: hokkie
May 10, 2013
morg s.nw. (verouderend)
Oppervlaktemaat van 100 by 100 jaart, ongeveer 8 565m2.
Uit Nederlands morgen, so genoem omdat die oppervlaktemaat die hoeveelheid grond aangedui het wat 'n mens op een oggend kan ploeg.
Eerste optekening in vroeë Afrikaans op 27 Augustus 1657.
Uit Etimologiewoordeboek van Afrikaans, 'n produk van die WAT
Woord van die week: dolliewarie
May 24, 2013
Woord van die week: vrek
May 17, 2013
Woord van die week: hokkie
May 10, 2013
Login or Sign Up for free to comment.