Take Action
Latest News
Oudisies 2013
Jan 25, 2013
Handel My Heart Is Inditing Bladmusiek
Dec 21, 2012
Schubert Mass D678 Bladmusiek en MIDIs
Oct 22, 2012
Oudlede en ekstra lede van Canticum Novum wat belangstel om deel te wees van die Beethoven Koraalfantasie kan die bladmusiek hiernaas aflaai.
Meer inligting:
1. Die Beethoven Koraalfantasie is deel van 'n konsertreeks waartydens onder andere al 5 Beethoven se klavierkonserte met uitstekende soliste uitgevoer word. Saam met die Koraalfantasie word 2 van die klavierkonserte uitgevoer (Saterdag 20 Augustus in die Endler). Schola Cantorum sing ook saam met Canticum Novum.
2. Die oefeninge vir die instudeer van die musiek sal nie langer as een uur per Woensdagaand wees nie.
3. Datums:
4. Die koormusiek is vanaf bladsy 22, maat 398 (Allegrettro ma non troppo). Bring dit asb saam na die kooroefeninge. Dit is ongelukkig 'n beskermde dokument, dus kon ons nie slegs die koorgedeelte hier plaas vir aflaaidoeleindes nie.
5. Die permanente koor begin reeds eerskomende Woensdag aan die Koraalfantasie oefen en die ekstra lede eers 'n week later.
Oudisies 2013
Jan 25, 2013
Handel My Heart Is Inditing Bladmusiek
Dec 21, 2012
Schubert Mass D678 Bladmusiek en MIDIs
Oct 22, 2012
Login or Sign Up for free to comment.