Latest News
Call42
Apr 22, 2013
Vanaf November 2005 tot nou toe is drie Keniaanse mobiliseerders opgelei, gementor en in ‘n proses om ‘n mobiliseringsbediening te vestig. Hulle name is Tom Wamalwa, Samuel Korir en Andrew Nganga. Hulle is reeds twee maal deur Gert Roberts besoek in hierdie proses en is nou gereed om die proses verder te neem.
Die visie is as volg:
“The vision is to establish a interdenominational mobilising movement in Kenya and East Africa by December 2008 which is self-sustainable and independent but also interdependent with KMC.”
Die strategie is as volg:
Die begroting waarvoor ons die Here wil vertrou tot Desember 2008 is R 250 000 en kan as volg verdeel word.
1. Opleiding van mobiliseerders: R 120 000
2. Vestiging van ‘n Streekskantoor en direkteur
• Skootrekenaar en drukker: R 10 000
• Toelaag vir eerste jaar: R 70 000
• Reiskostes in streek vir eerste jaar: R 20 000
3. Besoeke aan Kenia en Oos Afrika: R 30 000
Totaal: R 250 000
Call42
Apr 22, 2013
Login or Sign Up for free to comment.